Druppel In Die See

Andriëtte

Score: 5
/
Played: 3

Genres:

Afrikaans
South africa
South african
Afripop
Sokkie

Moods:

Languages:

Featured by:

Malagant

Wiki:

Lyrics:

Earn upon approval! {{lyricsContributionDisabled ? '(While you\'re under '+USER_CONTRIBUTION_GAINS_LIMIT.WIKI_LYRICS+' Beats)' : ''}}

[Vers 1] Dis alles in jou hande En môre le en wag Dis alles net genade Die son en elke dag Ek wens vir jou net liefde Vergeet van al die seer Van weg is al die nag ‘n nuwe droom wat wag [?] [Koor] Dis net ‘n druppel in die see [?] Dat die waters van rus oor jou hart vloei Want die pyn leef nie meer [?] gister is verby In die sonlig is dit net ek en jy En al die hartseer is nie meer, sien die woorde nooit weer Dis net ‘n druppel in die see [Vers 2] [?] verlede Wat regtig waarheid is Die grys in my gedagtes is lankal uit gewis Begin dan nou van voor af Om in jou droom te glo Dis nooit vir jou te laat om met jou hart te praat Al het jy seer gehad [Koor] Dis net ‘n druppel in die see [?] Dat die waters van rus oor jou hart vloei Want die pyn leef nie meer [?] gister is verby In die sonlig is dit net ek en jy En al die hartseer is nie meer, sien die woorde nooit weer Dis net ‘n druppel in die see Hoor die stem van liefde wat jou roep vandag Wies die ware jy, daars niks om voor te wag Dis net ‘n druppel in die see [?] Dat die waters van rus oor jou hart vloei Want die pyn leef nie meer [?] gister is verby In die sonlig is dit net ek en jy En al die hartseer is nie meer, sien die woorde nooit weer Dis net ‘n druppel in die see